JAAR IN OËNSKOU  2016

AKADEMIE

MATRIEKUITSLAE : 2016

  • Aantal kandidate wat eksamen geskryf het: 325
  • Aantal wat slaag: 325
  • Aantal onderskeidings: 739
  • Onderskeidings per leerder: 2.27%
  • Matriekklas 2016 gemiddeld 70.5%
  • Kandidate met 7 of meer onderskeidings: 34
  • Aantal leerlinge met 80%+ gemiddeld: 64
  • 100% slaagsyfer vir die 27ste opeenvolgende jaar
  • Elana Marais (Hoofdogter 2016 met 95.4% gemiddeld) asook Lielie Viljoen (92.9% gemiddeld) het albei nie minder nie as tien onderskeidings verwerf.
  • Elana Marais verwerf ook 100% vir Geskiedenis; Aisling Groenewald en Bianca Stockel verwerf albei 100% vir Ontwerp
  • Aangewys as tweede beste skool in Gauteng.