Nuus

ADJUNKHOOF: SPORT EN KOSHUIS_HOËRSKOOL WATERKLOOF

Dié pos is ‘n ideale geleentheid vir ‘n persoon met ‘n passie en belangstelling in die ontwikkeling van kinders op sport- en koshuisgebied  en bied vele uitdagings en geleenthede in ‘n dinamiese werksomgewing. 1. DATUM VAN DIENSAANVAARDING 1 Februarie 2019 2. SLUITINGSDATUM VAN AANSOEKE 14 Januarie 2019 om 12:00 3. AANSOEKE Die volgende moet as […]

By Ray | Vakante Poste
DETAIL