HOËRSKOOL WATERKLOOF

DRAMA EN TONEEL

 

Organiseerders: Carla Taute en Retha Kearns

Dramaleerders neem aan verskeie nasionale kompetisies, soos die Reza de Wet, Aardklop en die Tienerkompetisie deel. Die skool spog ook met hulle eie kortfilms wat tweejaarliks aan die Silwerskermfees deel neem.