Die Hoërskool Waterkloof Gimnasium is slegs vir die gebruik van skoolkinders en personeel.

Die Gimnasium se ure is Maandag tot Vrydag 14:00 – 16:30 en is gesluit tydens naweke en publieke vakansiedae.

Raadpleeg asb die onderstaande skakel vir verdere inligting, aansoeke en vrywaringsvorms.

 

HOЁRSKOOL WATERKLOOF GIMNASIUM REELS EN REGULASIES