Jy is hier:
Tuis | Kultuur | Musiek
Kontak my
Musiek

Die Musiekdepartement bied jaarliks ‘n “Musiek-by-kerslig”-aand aan waartydens leerders individueel of in groepe saam musiek maak.  Hierdie glansgeleentheid is ‘n musikale belewenis wat vriendskapsbande deur middel van musiek bou en mag nie misgeloop word nie!

Die Musiekdepartement lewer ‘n groot bydrae tot die uitbouing van die klassieke musiek-industrie in Suid-Afrika met ‘n rekordgetal leerders wat praktiese musiekeksamens met lof slaag en opgeneem word in Unisa se ererol, asook leerders wat hul plek in die Nasionale Jeugorkes en Simfonia Juventi volstaan.

Van ons leerders is ook deel van die MIAGI Musiekorganisasie en die Rock School.

Leerders neem aan kunswedstryde en musiekkompetisies, soos die Philip Moore Klavierkompetisie deel..

Prestasies

Vir verdere inligting kontak me. Barbara Olivier by 012 347 0277 of This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it