Jy is hier:
Tuis | Administrasie | Dokumentasie | Etos | Visie en Missie
Kontak my
Etos

Visie

Hoërskool Waterkloof:  Toonaangewend  — toekomsgerig

Missie

  • Om die Christelike en Afrikaanse waardes van Hoërskool Waterkloof te bewaar en uit te bou, op só 'n wyse dat leerders as jong volwassenes in die samelewing volgens potensiaal en vermoë kan presteer.
  • Om as opvoedingsinstansie, plaaslik, nasionaal en internasionaal toonaangewend te wees.
  • Om 'n omgewing te skep waarin onderwysers arbeidsvreugde sal ervaar,  leerders dit sal geniet om te leer en ouers en gemeenskap die behoefte sal hê om op hulle terrein insette te lewer en die owerhede tevrede te stel.
  • Om die relevante rolspelers (onderwysers, ouers, leerders, gemeenskap en GDO) op effektiewe wyse te betrek en te beïnvloed ter ondersteuning van die bedryf van die skool.
  • Om fondse optimaal te genereer, effektief te bestuur en aan te wend, ten einde progressief na onafhanklikheid te strewe.
  • Om interne en eksterne kommunikasienetwerke te vestig en uit te bou.