Jy is hier:
Tuis | Busroetes
Kontak my
Busroetes

MIDDAGROETES

Bus vertoon:

Bus vertoon: “Brooklyn (10)”

Roete:              Waterkloof na Garsfontein via Charlesstraat na die stad

Ry via Hans Strijdom, links in Genl. Louis Botha, links in Douglas Scholtz, regs in William Nicol, Duvernoy, links in Chopin, regs in Beeethoven, links in Anton van Wouw, links in Garsfontein (laai Glen High leerders op) regs in Lois, links in Atterbury, links in Charlesstraat na die stad.

Bus vertoon: “Monumentpark”

Roete:              Waterkloof oor Neptune en Aquila na die stad

Laai leerders voor skool op.  Ry in Boeing, Ebenhaezer, Lawrie, Sidwell en eindig sirkelrit vir Monumentpark (2).  Ry in Delmasweg, regs in Koedoesnek, links in Cliff, regs in Skilpad, links in Bushbuck, Lion, regs in Elephant, regs in Nelson Mandela, links in Makou, regs in Coetser, regs in Kolgans, regs in Windswawel, links in Kransduif, regs in Piet-my-Vrou, links in Diedrikkie, links in Kalkoen, links in Veldpou tot by Hans Strijdom dan stad toe via Hans Strijdom en Nelson Mandela Rylaan.

Bus vertoon: “W/Kloof Ridge”

Roete: Op pad na die stad ry noord in Boeing, oor Hans Strijdom, draai langs die skool, regs in Hans Strijdom.  Vertrek vanaf die skool om 14:05.  Laai leerders voor die skool op en ry stad toe met die Waterkloof Ridgeroete.

Bus vertoon: “Monumentpark (2)”

Roete: Ry in Neveling, links in Anton van Wouw, regs in Beethoven, links in Gen. Louis Botha, regs in Hans Strijdom, regs in Lois, links in Tsitsa, regs in Tankwa, regs in Prieska, regs in Lois, Rubenstein, regs in Peddie, regs in Klipbank, links in Dennil, regs in Turf, regs in Taiton, links in Klipbank, links  in Bernard.  Laai 15 leerders op h/v Barnard en Albertonstrate.  (Wag vir leerders van Elarduspark Laerskool), ry in Alandale, en voltooi Monumentpark (2)-roete in die teenoorgestelde rigting.  Ry na Hoërskool Waterkloof in Boeingstraat.

Bus vertoon: “Waterkloof Glen”

Roete: Ry  in Hans Strijdom, links in Gen. Louis Botha, links in Douglas Scholtz, links in William Nicol en verder met die bestaande Waterkloof Glen-roete na die stad.

 

OGGEND

Bus vertoon: “Waterkloof School”

Roete: Ry in Makou, regs in Coetzer en verder met die Monumentpark (1) roete na Nelson Mandela.  Regs in Nelson Mandela, links in Elephant, links in Lion, regs in Bushbuck, regs in Skilpad, links in Elephant, regs in Aquilla, regs in Koedoesnek, links in Delmasweg tot by die skool.