Inhoud
| Matriekuitslae 2012 (voor Hernasien) |
|
MATRIEKUITSLAE : 2012 (voor hernasien)
100% slaagsyfer vir die 23ste opeenvolgende jaar. Aangewys as die Top Akademiese skool in Gauteng vir die vyfde agtereenvolgende jaar. Vakke met ‘n gemiddeld van 70% + Afrikaans, Engels Huistaal, Engels Eerste taal, Alpha Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid, Wiskunde vraestel 3, Lewensorientering, Dansstudies, Dramatiese Kunste, Duits, Rekenaartoepassingstegnologie, Inligtingstegnologie, Gasvryheidstudies, Ingenieursgrafika en –ontwerp, Fisiese Wetenkappe, Rekeningkunde Vakke met ‘n gemiddeld van 80% +, Ontwerp en Visuele kuns. TOPPRESTEERDERS
|