Inhoud
| Trompoppies |
|
Trompoppies Hoërskool Waterkloof se trompoppies beskik oor 'n positiewe ingesteldheid, deursettingsvermoë en die vermoë om in 'n span te funksioneer. Trompoppies het selfvertroue en ‘n positiewe selfbeeld, handhaaf goeie selfdissipline en kry blootstelling aan fisiese sowel as psigiese ontwikkeling. Trompoppies is ‘n baie gespesialiseerde gebied. Die trompoppies se slagspreuk is nie verniet Klofie Hartklop - In Pas nie. Hoërskool Waterkloof se trompoppies word sedert 2003 as een van die top trompoppie-groepe in die land gereken. Prestasies: |