HOËRSKOOL WATERKLOOF

KLOFIE FILMPRODUKSIE

Kontakpersoon: Me. Janet Fouché

Kontakbesonderhede: (012) 347 0277   janet.fouche@klofies.co.za

Die drama departement het reeds 3 filmproduksies vervaardig genaamd: Familie Resep (Regisseur André Velts 2013); Transito (Regisseur André Velts 2015) en Dis Skadu Sindroom (Regisseur Ferdinand Gernandt 2017). Die skool het in 2013 vir die eerste keer met hul eie film aan die MNet Silwerskermfees deelgeneem.

Transito