HOËRSKOOL WATERKLOOF

KULTUURKARNAVAL

Kontakpersoon: Direkteur Kultuur Mnr. Ferdinand Gernandt

Kontakbesonderhede: ferdinand.gernandt@klofies.co.za

Tydens die kultuurweek word baie items in die tale in praktiese vakke aangebied.

Aan die einde van die week word die beste items tydens die gala-aand op die planke gebring. Ons sien uit na hierdie jaar se karnaval tydens 25 tot 27 Julie 2017!