Skakel FundiPay Team:

Web: cashless.fundi.co.za

WhatsApp: 084 0666 777

Email: fundipay@fundi.co.za

Call Centre: 0860 55 55 44

KLOFIE-NETBALFEES: 16-20 MAART 2019 FUNDIPAY (KONTANTLOSE SISTEEM)
  • Die leerders/spelers kan self die kaarte afhaal. Hulle moet slegs die volgende verskaf:
    • Selfoonnommer van die ouer;
    • Verwysingsnommer wat ouer aanlyn ontvang het.
  • Kaart kan wel op die terrein gekoop word met debiet-/kredietkaart of kontant. (Die koste van die kaart is verlaag na R30 ‘n kaart i.p.v. R60).
  • Indien u AANLYN u kaart koop, sal u ‘n koopbewys/“voucher” ontvang van FUNDIPAY af.
  • Kaarte kan aangevul word met debiet-/kredietkaarte of met KONTANT op die terrein by die FUNDIPAY-stalletjie.
  • Ouers moet asb. NIE die kaarte aanvul met EFT-betalings NIE. Die fees is te kort en EFT-betalings sal te lank neem om te reflekteer. SLEGS in ‘n noodgeval kan u die volgende FUNDIPAY-nommer kontak gedurende die fees: 084 0666 777 (Whatsapp-boodskappe & oproepe sal geneem word). ‘n FUNDIPAY-personeellid sal permanent aan diens wees om noodgevaloproepe te hanteer.
  • Indien daar ‘n balans oor is na die fees kan u die kaart by enige Pick ‘n Pay of Shoprite gebruik vanaf 22 Maart tot 30 Maart. Daarna verval die kaart vir hierdie gebruik.
  • Kaarte kan weer volgende jaar by ons fees gebruik word.