Sport by Klofies

Hoërskool Waterkloof spog met ‘n gebou waarin sportpersooneel gehuisves word. Die sportburo is in 1997 gestig. Sportdirekteure, fisioterapeute, die pesoneel van die Departement: Medies en Sportwetenskap en die Klofie-klerewinkel word in die sportburo gehuisves.

Almal in die sportburo werk as ‘n span saam om sport by die skool op die hoogste vlak te bedryf.

 

Personeel wat die Sportburo beman:

Organiseerders kan by die skool (012 347 0277/8) geskakel word):

 

Departement Medies en Sportwetenskap

Die kantore van die sportwetenskaplikes en biokinetici, asook die noodhulpkamer kan op die grondvloer in die sportburo besoek word.

Kontakpersoon:

Annemie Klopper annemie.klopper@klofies.co.za

Kontakbesonderhede van die Sportburo:

Telefoonnommer:          012 347 7707

Algemene e-posadres: klofietrots@klofies.co.za

Die Waterkloof Fisioterapeute word in die Sportburo gehuisves:

Praktykure: Weeksdae: 08:00 – 15:00 en na-ure soos per afspraak

Tel: 012 347 9920 (privaatpraktyk)

Sport- en kleredrag is by die Klofie-sportwinkel beskikbaar.

Winkelure: Maandae tot Vrydae 07:00 – 15:00

Tel: 012 347 1076 – Christine

 

Pryslys vir Winkel by Sportburo – APRIL 2018

 

Sportprogramme en wedstrydtye sal vroegtydig op die kommunikeerder en toep van die skool beskikbaar wees.