HOËRSKOOL WATERKLOOF – SPORTBURO

 

Kontakbesonderhede van die Sportburo:

Telefoonnommer:          012 347 7707

Algemene e-posadres: klofietrots@klofies.co.za

Departement Medies en Sportwetenskap

Die kantore van die sportwetenskaplikes en biokinetici, asook die noodhulpkamer kan op die grondvloer in die sportburo besoek word.

Kontakpersoon:

Annemie Klopper annemie.klopper@klofies.co.za

Die Waterkloof Fisioterapeute word in die Sportburo gehuisves:

Praktykure: Weeksdae: 08:00 – 15:00 en na-ure soos per afspraak

Tel: 012 347 9920 (privaatpraktyk)

Sport- en kleredrag is by die Klofie-sportwinkel beskikbaar.

Winkelure: Maandae tot Vrydae 07:00 – 15:00

Tel: 012 347 1076 – Christine

 

Pryslys vir Winkel by Sportburo – APRIL 2018

 

 

Sportprogramme en wedstrydtye sal vroegtydig op die kommunikeerder en toep van die skool beskikbaar wees.