HOËRSKOOL WATERKLOOF

VCSV

Organiseerder: Annelise Muller

Gereelde byeenkomste, kampe en die Week van Gebed word gehou. Noue samewerking met die Lewensverrykingskomitee van die Klofieraad vind plaas en daar is ook ‘n kapel op die skool se gronde vir leerders, personeel en ouers se gebruik.