Uitslae
EKSAMENUITSLAE: 2021 (voor hernasiene)
SAMEVATTING | |
Aantal kandidate wat eksamen geskryf het: | 316 |
Aantal wat slaag: | 316 |
Aantal onderskeidings (Alpha Wiskunde ingesluit) | 779 |
Aantal kandidate met toelatings tot graadstudies: | 307 |
Persentasie toelating tot graadstudies: | 97.15% |
Matriekklas 2021 gemiddeld: | 72% |
Aantal B-simbole: | 572 |
Onderskeidings per leerder: | 2.47 |
Kandidate met 7 of meer onderskeidings: | 31 |
• Nommer een akademiese presteerder in Gauteng – Kristen Erasmus • Tweede beste kandidaat in Gauteng – Nadia Schmidt • Tweede in Gauteng met die aantal leerders wat toelating tot Baccalaraureus graadstudies behaal het. • Aangewys as die nommer drie skool in Gauteng. • Vierde landswyd met die aantal onderskeidings – 763(Alpha Wiskunde uitgesluit) • 100% slaagsyfer vir die 32ste opeenvolgende jaar. • Sedert 2008 10 keer as Top Akademiese Skool in Gauteng aangewys. |