Drama, Film en Toneel
Datums: 2023
16 Januarie: Nasionale toneelkompetisieoudisies Kultuursentrum
Individuele kompetisie
Berei ‘n monoloog van jou keuse van een minuut voor, daar sal improvisasie ook gedoen word.
6 Februarie: Eerste rondte oudisies
QR-kode sal by die kultuursentrum beskikbaar wees en alle inligting sal daarop verskryn.
13 Februarie: Tweede rondte oudisies na skool in die Kultuursentrum
Juffrou Carla van Staden sal jou teen 16 Februrie met meer inligting op TEAMS kontak.