Hokkie

2022 Aktiwiteite met die oog op 2023
Vierde kwartaal: oefening (gratis, soos op WhatsApp-groep gekommunikeer):  
– 2x sessies per week vir seuns 
– 2x sessies per week vir dogters 

 Enige Future Klofie is steeds welkom om op Vrydae aan FK-oefeninge deel te neem. (Gratis, vul nogtans die skakel in.) 

Interne wedstryde 

Oefendrag vir 2023 (beskikbaar by die Klerewinkel): 

Dogters: drie oefentoppies @ R150 elk, plus een oefenbroekie @ R120. Spesiale “BLACK FRIDAY”-aanbieding vir Druppels: drie toppies en een broek @ R510 (solank voorraad hou) 

Seuns: twee oefenhemde @ R150. Seuns gebruik amptelike LO-broek van skool. Spesiale “BLACK   FRIDAY”-aanbieding vir Druppels: R280 (solank voorraad hou)

Slegs kontant asb 

Wedstryddrag aanlyn by XCO te koop.

Enige navrae:
Hokkiedirekteur: Jeanie Pienaar 
jeanie.pienaar@klofies.co.za