Redenaars

GRAAD 8-LEERDERS VAN 2023: AFRIKAANS REDENAARS / ENGLISH ORATORS
Ons is baie opgewonde om ons nuwe Kloof-sprekers te ontvang en sien uit daarna om julle in aksie te sien! Ons skop die redenaarsaand jaar reeds in Februarie af met ons interne Afrikaans-redenaarsaande en English orators’ evenings. Indien jy vir die Afrikaans-redenaars inskryf, wees gereed om ook onvoorbereid te praat.
Kloof neem o.a. aan die volgende kompetisies deel (individueel en/of spanne):

Ons skop die redenaarsaand jaar reeds in Februarie af met ons interne Afrikaans-redenaarsaande en English orators’ evenings.
Indien jy vir die Afrikaans-redenaars inskryf, wees gereed om ook onvoorbereid te praat.

Kloof neem o.a. aan die volgende kompetisies deel (individueel en/of spanne):

  • ATKV
  • Oppie Tong Af/On the tip of your Tongue
  • Interskole redenaars
  • Van Huyssteens-oratorsfees
  • Pierneef Kunstefees
  • Afrikaanse Kunsvereniging
  • Centurion Kunstefees

Hoe werk die uitdunne?
Afrikaans:

  • Die redenaarsuitdunne vind gedurende Afrikaansweek plaas. Die eerste uitdunne vind Maandagmiddag 13 Februarie 2023 plaas en die topsprekers sal Donderdagaand 16 Februarie 2023 aan die finaal deelneem.
  • Die top-6-sprekers per graad word vir ATKV-redenaars ingeskryf.
  • Enige iemand wat aan die uitdunne deelgeneem het, kwalifiseer om aan die ander kompetisies deel te neem. Voordeel sal egter aan die sterkste sprekers gegee word waar inskrywingsgetalle beperk word.

ONDERWERPE GR.8 EN GR.9:  KRUISPAD; ANGEL; HUTSMERK

English:

  • For the internal evening, we will have trials during the English week. These trials are only for prepared speeches.
  • The trials will take place on Monday 20 February 2023 and the final orators’ evening on Thursday 24 February 2023.
  • For the Van Huysteens festival, hosted at our school, we will have trials the first week of February. These trials are for unprepared speaking.

TOPICS GR.8 AND GR.9:  CHANGE; POWER; MOUNTAIN