Addisionele virtuele skool instansies
Moontlike Netwerk Platforms
www.wolkskool.co.za: Gratis toegang aangebied tot einde Junie
Stappe:
- Registreer hier: https://wolkskool.co.za/registreer
- Voltooi die nodige inligting
- By “kies asseblief jou rol” selekteer jy “leerder” en kliek dan op “skep rekening”
- Klik op klaskamers
- Klik op OnsSkool
- Geniet die Gratis toegang tot 30 Junie 2020
- Graad 8,9 & 10: Wiskunde en Wetenskap
- Graad 11 & 12: Afrikaans, Fisiese Wetenskap, Lewenswetenskap en Wiskunde
www.digicampus.co.za (Aanlynskool is gratis)
Digicampus verskaf gratis toegang tot video lesse vir alle vakke sodat elke leerder op sy eie tyd kan werk.
- Dit vat 30 sekondes om te registreer.
- Kies jou graad en jou vak
- Kies jou onderwerp
- En BEGIN
- Hier is meer vakke per graad beskikbaar. Gaan kyk gerus.
- ALLE grade: Gr R – 12
www.netwerk24.com
- MATRIEKS: Nuwe lesse vir al 6 vakke nou GRATIS beskikbaar
www.vodacom.co.za/vodacom/services/vodacom-e-school
- Vodacom e-school
- GEEN DATA NODIG NIE
- In 11 offisïele tale beskikbaar
- ALLE grade: Gr R – 125
www.shuter.co.za/freebooks
Shuter & Shooter Publishers is gewillig om aan leerders en onderwysers GRATIS toegeang te verskaf tot hul E-Boeke
- Gaan kyk gerus wat is beskikbaar
- Indien jy ‘n PNP smart shopper kaart het, kan jy registreer om gratis “e-classroom” te volg vir 30 dae
Moontlike Televisie Kanale:
Mindset Pop DSTV kanaal 317
- Kanaal 317
Gr 8 & 9 – Wisk En NW
12h00 – 14h00 en herhaal 18h00 – 21h00
OPEN view: Elke dag van 14h00 af
- Kanaal 319
Gr 10 – 12 – Alle vakke
Klaskamer10 – kykNET & Kie Kanaal 145
- Klaskamer10 is die opwindende KykNet program wat Wiskunde en Fisiese Wetenskappe ekstra klasse na jou huis toe bring.
- Werkstukke is ook daagliks beskikbaar wat die inhoud van elke dag se episode dek – geen verskonings, jy het nou alles wat jy nodig het!
- Alle klasse se werkstukke van die begin van die jaar af is GRATIS hier beskikbaar.
- Klaskamer10 is elke Maandag – Vrydag, 15h00 op KykNET & Kie Kanaal 145.
- www.klaskamer10.co.za