Akademiese Inligting Sentrum (AIS)

AKADEMIESE INLIGTING SENTRUM  (AIS)

Die AIS is in volle werking en verskaf die volgende dienste en literatuur:

  • Boeke – fiksie, nie-fiksie en navorsing
  • Tydskrifte –  kan geneem word op `n uitleen basis
  • Koerant –  Beeld van die dag
  • Drukker – fotostate ens.
  • Rekenaars vir werk en navorsing
  • Lamineerwerk
  • Bindwerk


Die AIS is tydens pouse en na skool vir die leerders beskikbaar.  Die AIS sal van Maandag tot Donderdag tot 15:00 oop wees.