ALGEMENE INLIGTING

DEELNEMENDE SKOLE

Alberton High School
Hoërskool Ben Viljoen
Hoërskool Brandwag
Hoërskool Diamantveld
Hoërskool Dinamika
Laerskool Du Preez van Wyk
Hoërskool Duineveld
Eunice High School
Gelofte Skool
HMS La Rochelle GHS
Ligbron Akademie vir Tegnologie
Hoërskool Oos-Moot
Hoërskool Overkruin
Hoër Meisieskool Paarl
Rand Park High School
Hoërskool Sentraal
St Mary’s DSG Pretoria
Laerskool Stellenbosch
Hoerskool Upington
Hoërskool Waterkloof
Hoërskool Wesvalia

BELANGRIKE TELEFOONNOMMERS

  • Metro Polisie
  • Tshwane Nooddienste:
  • Polisiestasies

24-uur noodnommer: 012 358 7095/6
012 358 6300
Garsfontein: 012 472 0144
Brooklyn: 012 366 1700

  • Dokter
  • Tandarts:
  • Mediese klinieke

Dr Kathleen Mathews: 012 998 6586
Dr Benjamin de Bruin: 012 347 1048
Kloof Hospitaal: 012 367 4000  (1.1 km)
Medicross Constantiapark:012 998 5552

  • Apteek
Castle Walk Apteek: 012 347 9370 (1.3 km)
Oop tot 20.00 (Maandag tot Saterdag)
Oop tot 13.00 (Sondag)
  • Fisioterapeut

Doretha Hattingh: 084 342 1694

SONDAGREËLINGS

  • Sondagmiddag om 18.00 is daar ‘n kerkdiens op die krieketveld. Ouers is weereens baie welkom om hierdie verrigtinge by te woon. Die diens sal stiptelik om 18.00 begin.
  • Dit is gratis. Slegs etes wat vooraf bestel is, is betaalbaar.
  • Die braaivleisvure sal reeds brand.
  • ‘n Ete word verskaf na afloop van die diens aan diegene wat belangstel en vooraf bestel het.Dit sal in die vorm van ‘n piekniek plaasvind.
  • Daar sal heerlik geëet en geklets word terwyl ons na musiek luister.
  • Die funksie sal om en by 20.30 klaar wees sodat die spelers genoeg rus inkry.

 

OUERS:

  • Weereens is ouers welkom om die verrigtinge by te woon en saam met ons piekniek te hou.
  • Ouers kan ‘n ete teen R85 bestel wat die volgende insluit:
Gebraaide wors en ‘n hoenderdy, pastaslaai en broodrolletjie met botter.
L.W. Ouers moet asseblief die ete vooraf bestel en voor of op Vrydag 18 Maart op die Kloofbeursie betaal.
Dit is ‘n eenvoudige proses om daarop te registreer en te betaal. Besonderhede volg onderaan die brief.

KLEEDKAMERS

Die kleedkamers soos op die terreinplan aangedui, sal vir julle gebruik oop wees.  Die kleedkamers by die vierkant sal ook op al drie vloere oop wees; asook AL die kleedkamers op die tweede- en derdevloer.  Slegs die seunskleedkamers op die grondvloer sal deur mans /seuns gebruik word. Die kleedkamers voor die krieketveld naaste aan die pad is slegs vir beamptes. Beamptes gebruik dus beide kleedkamers aan die suidekant.  Die mans se kleedkamers is aan die noordekant van dié gebou.

COVID 19-REGULASIES

  • COVID 19-regulasies soos deur die Regering voorgeskryf, sal toegepas word.
  • Spelers en beamptes moet te alle tye maskers dra, behalwe as hulle met ‘n wedstryd of opwarming besig is. Toeskouers moet deurgaans maskers dra.
  • Sanitering sal by die hekke gedoen word en daar sal verskeie saniteringspunte op die terrein wees.

BESIENSWAARDIGHEDE IN EN OM PRETORIA

Rietvallei Natuurreservaat Cradle of Humankind (Maropeng) Apartheid Museum De Wildt Cheetah and Wildlife Trust Cullinan Diamantmyn
Pretoria Dieretuin Emperor’s Palace Gold Reef City Pretoria Kunsmuseum Voortrekker Monument
012 358 1812 GPS: 25° 51’ 55.23’’ S; 28° 15’ 52.01’’ E
014 577 9000 GPS: 25° 58.746’ S; 27° 39.871’ E
011 309 4700 GPS: 26° 14’ 15.35’’ S; 28° 0’ 37.10’’ E
083 693 7403 GPS: 25° 40’ 25.1’’ S; 27° 55’ 25.4” E
012 305 2435 GPS: 25° 40’ 23.48’’ S; 28° 31’ 2.84’’ E
012 339 2700 GPS: 25° 44’ 3.85’’ S; 28° 11’ 20.17’’ E
011 928 1000 GPS: 26° 8’ 56.50’’ S; 28° 13’ 22.84’’ E
011 248 5000 GPS: 26° 14’ 15.35’’ S; 28° 0’ 37.10’’ E
012 358 6750 GPS: 25° 44’ 52.72’’ S; 28° 12’ 48.96’’ E
012 326 6770 GPS: 25° 46’ 34.78’’ S; 28° 10’ 32.55’’ E

INKOPIESENTRA

Castle Walk
Elarduspark
Irene Village Mall
Menlyn Park
Woodlands
Parkview
The Grove Sentrum en ysskaatsbaan:
GPS: 25°49’ 2.7’’ S; 28° 16’ 8.79’’ E
GPS: 25° 49’ 36.11” S; 28° 15’ 35.16”E
GPS: 25° 51’ 42.51” S; 28° 15’ 2.56” E (filmteaters)
GPS: 25° 46’ 57.60” S; 28° 16’ 30.66” E (filmteaters)
GPS: 25° 49’ 26.32” S; 28° 18’ 44.02” E
Tel: 012 991 4340, Garsfonteinweg, Moreletapark
Tel: 012 807 3060 (filmteaters)
h/v Lynnwood- & Simon Vermootenweg, Equestria