Benodigdhede
Lys van die basiese benodigdhede wat jy moet onthou om in te pak vir die koshuis:
- Beddegoed (enkelbed: duvet, kussing, laken en kombers).
- Batteryliggie vir as die krag uitgaan.
- Wasgoedmandjie/-sak.
- Toiletware (die koshuis het net storte).
- Handdoek
- Koffiebeker (koffie, tee, suiker. ens. Daar is ‘n ketel in elke gang.).
- ‘n Slot vir jou kas.
- Persoonlike medikasie.
- Nagklere en pantoffels.
- Skoolklere
- Klerehangers
- Oefenklere en sporttoerusting, indien van toepassing.
- Multiplug of kort verlengingskoord.
- ‘n Stortmandjie werk lekker vir jou seep, ensovoorts, as jy gaan stort.
- Plakkies vir stort.