• Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak
 012 347 0277 Aanlyn Besprekings  Aanlyn Klere-Aankope 
Hoërskool WaterkloofHoërskool Waterkloof
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak

Boekwinkel

  • Home
  • Boekwinkel

Boekwinkel

Kontakpersoon:        

Martie Engelbrecht

Telefoonnommer:    

083 793 2858

E-pos:

klofiesboekwinkel@gmail.com

Webadres:

www.klofieboekwinkel.co.za

Fisiese adres:

Hoërskool Waterkloof  –   Klofies Boekwinkel

H/v Boeing – & Solomon Mahlangu Rylaan Erasmuskloof 0048

BESIGHEIDSURE

Eerste en vierde kwartaal:      Maandae tot Donderdae   07:00 – 14:00

Tweede en derde kwartaal:    Maandae tot Donderdae 07:00 – 12:00  (behalwe eerste week van elke kwartaal tot 14:00)

Tye mag tydens eksamen verander.

Gesluit op Vrydae, vakansiedae en tydens skoolvakansies.

DIENSTE

Boekwinkel op die skoolterrein vir u en u kind se gerief.

Werkboeke en skryfbehoeftes beskikbaar in die winkel.

AANLYN BESTELPROSEDURE

  • Besoek www.klofieboekwinkel.co.za
  • Teken in met u gebruikersnaam en wagwoord (nuwe ouers registreer eers)
  • Kies ‘Plaas ‘n bestelling’
  • Kies die kind en graad
  • Selekteer die betrokke vakke
  • Klik ‘Gaan voort’
  • Kies dan onder elke vak die benodigdhede
  • Kies die hoeveelhede benodig (bv. 1 of 2) voordat u die ‘Gaan voort’ knoppie druk.

Handboeke en skryfbehoeftes is beskikbaar, maar geen tweedehandse handboeke nie.

BETALINGSPROSEDURE

Die bankbesonderhede verskyn op die webblad.

  1. EFT
  2. Kredietkaart – deur Paygate (opsie op Tuisblad)

Betalings moet met die korrekte betalingsverwysingsnommer vergesel word, bv. VAN0001

Jongste Nuus

Klofiekletse
26Feb2021
Prestasies
25Feb2021
Uitslae
25Feb2021

Tel: 012 347 0277

klofies@klofies.co.za

H/v Boeing- & Solomon Mahlangu Rylaan, Erasmuskloof, Pretoria 0048

Facebook-f

Designed by brandx.mobi