Busroetes
HIERDIE KOSTES IS SLEGS VIR 2025 GELDIG.
Hiermee die tye en punte van die Klofie-busdiens:
Die Centurion-bussie stop by die volgende punte: (SLEGS OGGEND)
06:30 Hoek van End- en Jim van der Merwestrate – Caltex-vulstasie
06:40 Hoek van John Vorster en Akkerboomstrate – Total-vulstasie
06:50 Spar Highveld
07:00 Hoek van Bothalaan en Lupinstraat – Engen-vulstasie
KOSTE: R1 150 per maand vir 10 maande
Die Rooihuiskraal | Midstream-bussie stop by die volgende punte: (OGGEND EN MIDDAG)
06:10 Laerskool Rooihuiskraal, hoek van Maraboe- en Panoramaweg
06:25 Sasol-vulstasie oorkant Midstream Mug and Bean
Let wel: Die busbestuurder sal op ‘n daaglikse basis die leerders in kennis stel om watter tyd die bus in die middag vertrek.
KOSTE: R1 150 per maand vir 10 maande (slegs oggend)
KOSTE: R1 545 per maand vir 10 maande (oggend en middag)
Die Oosrand-bussie vertrek as volg:
OGGEND
06:10 Hoek van Atlas- en Geldenhuys Bonaeropark – Bonaeropark winkelsentrum
06:30 Hoek van Monument- en Rietfonteinweg, Kemptonpark – Cavendish Square
MIDDAG (2 x terugry geleenthede)
14:10 Stop eerste by Bonaeropark winkelsentrum en dan Cavendish Square
17:30 Stop eerste by Cavendish Square en by Bonaeropark winkelsentrum
KOSTE: R2 380 per maand vir 10 maande
Die Zambesi | Stormvoël-bussie stop by die volgende punte: (SLEGS OGGEND)
06:30 Hoek van Veda- en Sefako Makghatoweg (ou Zambeziweg) – Builders Warehouse
06:45 Stormvoëlweg – Sasol-vulstasie en KFC
KOSTE: R1 175 per maand vir 10 maande