• Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak
 012 347 0277 Aanlyn Besprekings  Aanlyn Klere-Aankope 
Hoërskool WaterkloofHoërskool Waterkloof
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak

Dissiplinêre Stelsel

  • Home
  • Dissiplinêre Stelsel

Dissiplinêre Stelsel

  1. Hierdie stelsel is ‘n verlengstuk van die skool se dissiplinêre stelsel, en is in sameweking met die personeel en koshuisbestuur opgestel.
  2. Om aan te sluit by die skool se dissiplinêre stelsel, maak die koshuis ook gebruik van ‘n debiet- en kredietstelsel.
  3. Elke geval sal op meriete hanteer word.
  4. Toepassing van tug sal slegs geskied nadat skuld bo alle twyfel bewys is. Hulpgewing aan leerders word egter voorop gestel.
  5. Tydelike en/of permanente uitsetting uit die koshuis is dadelik van krag en geld vir alle fasette van koshuisaktiwiteite.
  6. ‘n Leerder en ouer/voog moet altyd gewaarsku word ten opsigte van die tugmaatreël wat sal intree met die volgende oortreding.
  7. Alle oortredings sal opgeteken word.
  8. Die toepassing van die dissiplinêre stelsel sal deur die koshuishoof hanteer word. Met betrekking tot die toepassing van ernstige tugmaatreëls sal die stelsel deur die skoolhoof hanteer word.
  9. Debietstelsel:

Die volgende oortredings word gelys met die aanbevole tugmaatreël:

LW: Leerders met te veel debietpunte sal nie kwalifiseer vir plasing vir die daaropvolgende jaar nie en om op die nominasielys vir die koshuisraadverkiesing te kom nie.

Met 100 debietpunte word ‘n leerder vir 1 week uit die koshuis gesluit behalwe in gevalle waar die tugmaatreël permanente uitsetting voorskryf.  Hertoelating sal slegs oorweeg word nadat ‘n onderhoud met die ouer/voog gevoer is.

OORTREDING:

Gesprek ouers/voog

TUGMAATREEL

DEBIETE

MINDER ERNSTIG:

Na 4de oortreding word ouer gekontak

Kamer, kaste slordig

Nee

 

5

Rondloop tydens studie of na ligte uit

Ja/nee

Gebruik oordeel om ouer te kontak na aanleiding van erns

5

Elektroniese apparaat wat pla tydens studie

Nee

 

5

Raas tydens studie

Nee

 

5

Raas tydens stiltetyd

Nee

 

5

Nie betyds opstaan in oggende nie

Nee

 

5

Nie opdaag vir etes

Nee

Finansiële implikasie

5

Eetsaal oortredings tydens ete

Nee

 

5

Nie betyds terug na dorpverlof

Nee

 

20

Breekware/eetgerei uit eersaal verwyder

Nee

Finansiële implikasie

50

Baklei (verbaal)

Nee

 

20

Uitdaging van gesag (personeel)

Ja

 

20 – 40

Uitdaging van gesag (leiers)

Nee

 

10 – 20

Verbode tye in koshuis teenwoordig

Nee

 

20

Betree verbode terreine buite grensgebied

Nee

 

20

Vuil taal

Nee

 

5

Voorkoms

Nee

 

10 – 20

ERNSTIGE OORTREDINGS:

Drankgebruik: 1e keer

Ja

Permanente skorsing

–

Diefstal: 1e keer

Ja

Permanente skorsing

–

Ontvangs/besit van gesteelde eiendom: 1e

Ja

Permanente skorsing

–

Rook: 1e keer

Ja

1 week uit koshuis/ouer onderhoud

50

Rook: 2e keer

Ja

Permanente skorsing

–

Dwelmgebruik/besit

Ja

Permanente skorsing

–

Besit/verspreiding van pornografie: 1e

Ja

Permanente skorsing

–

Seksuele wangedrag: 1e

Ja

Permanente skorsing

–

Besit van wapens

Ja

Permanent uit koshuis

–

Koshuis sonder toestemming verlaat

Ja

Oueronderhoud: hanteer op meriete

50

Afwesig uit koshuis na ligte uit: 1e

Ja

1 week uit koshuis tot  kwartaaliks

100

Afwesig uit koshuis na ligte uit: 2e

Ja

Permanente skorsing

–

Dorp toe sonder verlof – middae 1e              (nie uitgeteken)

Ja

Oueronderhoud: hanteer op meriete

50

Dorp toe sonder verlof – middae 2e

(nie uitgeteken)

Ja

1 week uit koshuis

50

Dorp toe sonder verlof – middae 3e

(nie uitgeteken)

Ja

Permanente skorsing

–

Nie uitteken vir naweke 1e

Ja

Oueronderhoud: hanteer op meriete

10

Nie uitteken vir naweke 2e

Ja

1 week uit koshuis

10

Nie uitteken vir naweke 3e

Ja

Permanente skorsing

10

Onwettig uitteken 1e

Ja

 

10

Onwettig uitteken 2e

Ja

 

20

Onwettig uitteken 3e

Ja

1 week uit koshuis hanteer met meriete

30

Fisiese geweld teenoor personeel

Ja

1 week uit koshuis hanteer met meriete

50

Verbale aggressie t.o. personeel: 1e

Ja

Kwartaal uit skorsing

–

Verbale aggressie t.o. personeel: 2e

Ja

Permanente skorsing

–

Viktimisasie: individu/groep: 1e

Ja

Oueronderhoud: hanteer op meriete

50

Viktimisasie: individu/groep: 2e

Ja

1 week uit koshuis

100

Viktimisasie: individu/groep: 3e

Ja

Permanente skorsing

–

Vandalisme/ opsetlike saakbeskadiging

Ja

Hanteer op meriete

Finansiele implikasie

50 – 100

Baklei (fisies) 1e keer

Ja

Oueronderhoud: hanteer op meriete

50

Baklei (fisies) 2e keer

Ja

1 week uit koshuis

50

Baklei (fisies) 3e keer

Ja

Permanente skorsing

–

Rassisme: 1e keer

Ja

1 week uit koshuis tot permanente skorsing

100

Rassisme: 2e keer

Ja

Permanente skorsing

–

Jongste Nuus

Klofiekletse
26Feb2021
Prestasies
25Feb2021
Uitslae
25Feb2021

Tel: 012 347 0277

klofies@klofies.co.za

H/v Boeing- & Solomon Mahlangu Rylaan, Erasmuskloof, Pretoria 0048

Facebook-f

Designed by brandx.mobi