• Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak
 012 347 0277 Aanlyn Besprekings  Aanlyn Klere-Aankope 
Hoërskool WaterkloofHoërskool Waterkloof
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak

Fietsry

  • Home
  • Fietsry

Fietsry

Kontakpersoon: FJ Brand

Kontakbesonderhede: 012 347 0277/8

Klofie–fietsry is ‘n bergfietsspan wat vol entoesiasme die berge en dale aanpak en letterlik die wiele laat draai. Ons neem deel aan ‘n amptelike skoolresies wat as die Spur–reeks bekend staan waarin skole regoor SA kragte meet. Ons neem ook deur die loop van die jaar aan verskillende wedrenne deel waarby leerders kan kwalifiseer vir Gauteng-Noord kleure. Oefeninge vind op Dinsdae en Donderdae by Wolwespruit plaas. Klofies van alle ouderdomme is welkom en daar is geen perke op getalle nie.

Kom geniet die vars lug saam met ons!

*Raadpleeg asb. die d6-Kommunikeerder vir opgedateerde en gereelde inligting i.v.m. datums.

Jongste Nuus

Klofiekletse
11Dec2020
Boodskappe van die Hoof
18Sep2020
2019-Elektroniese Jaarblad
12Jun2020

Tel: 012 347 0277

klofies@klofies.co.za

H/v Boeing- & Solomon Mahlangu Rylaan, Erasmuskloof, Pretoria 0048

Facebook-f

Designed by brandx.mobi