• Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak
 012 347 0277 Aanlyn Besprekings  Aanlyn Klere-Aankope 
Hoërskool WaterkloofHoërskool Waterkloof
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak

Frans

  • Home
  • Frans

Frans

Kontakpersoon: Gareth Harris

Kontakbesonderhede:  012 347 0277

Bonjour!

Frans kan as vak vanaf graad 8 geneem word en dien vir beide graad 8- en graad 9-leerders as verrykingsvak. Tydens hierdie twee jaar word daar gekyk na die beginsels van die taal. In graad 10 skuif die klem na sintaksis en grammatika. 

Die Franse departement werk hand aan hand saam met die Alliance Française de Pretoria, ten einde die leerder ten volle voor te berei in die vier komponente van taalleer –  praat, skryf, lees en luister.

Vanaf graad 10 is die opsie ook beskikbaar om die eksterne DELF-eksamen te skryf. Die DELF-eksamen word deur die Alliance Française aangebied en toets alle vlakke van die leerder se Franse-vermoë. Na die eksamen word ‘n diploma uitgereik wat nie net internasionaal herken word nie, maar ook benodig word indien die leerder in ‘n Frans-sprekende land wil gaan studeer, hetsy in Engels of in Frans.

Jongste Nuus

Klofiekletse
11Dec2020
Boodskappe van die Hoof
18Sep2020
2019-Elektroniese Jaarblad
12Jun2020

Tel: 012 347 0277

klofies@klofies.co.za

H/v Boeing- & Solomon Mahlangu Rylaan, Erasmuskloof, Pretoria 0048

Facebook-f

Designed by brandx.mobi