Kriteria vir hertoelating is dieselfde as die vir aanvanklike plasing, maar koshuisleerders MOET ten minste by twee skoolaktiwiteite betrokke wees om in oorweging vir hertoelating te kom.
Die volgende meriete tabel sal gebruik word om die bestuur te help om plasings en indeling op ‘n verantwoordbare wyse en in pas met die missie, visie en doelstellings van Hoërskool Waterkloof te doen:
BEPALING | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 |
| |||||
Koshuisdebiete | 40-50 | 30-40 | 20-30 | 10-20 | 0-10 |
| |||||
Dissipline | 40-50 debiete | 30-40 debiete | 20-30 debiete | 10-20 debiete | 0-10 debiete |
| |||||
Kultuur |
|
| Deelname aan een kultuur-aktiwiteit by die skool | Deelname aan twee kultuur-aktiwiteite by die skool | Provinsiale deelname / drie kultuuraktiwiteite by die skool |
| |||||
Sport |
|
| Deelname aan een skoolsportspan | A-span/eerste- span/twee skoolsportspanne | Provinsiale deelname/twee A- spanne/ drie skoolsportspanne |
| |||||
Akademie | 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | 2 | 4 | 6 | 8 | 10 |
|
Gemiddelde persentasie | 0-9 | 10-19 | 20-29 | 30-39 | 40-49 | 50-59 | 60-69 | 70-79 | 80-89 | 90-100 |
|
TOTAAL: 30 |