• Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak
 012 347 0277 Aanlyn Besprekings  Aanlyn Klere-Aankope 
Hoërskool WaterkloofHoërskool Waterkloof
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak

Inskrywings

  • Home
  • Inskrywings

Inskrywings

Nuwe leerders meld aan by die ontvangstoonbank waar hulle ‘n inskrywingsvorm ontvang om te voltooi. Hierdie voltooide vorm moet saam met ‘n oorplasingskaart, die nuutste punteverslag en alle prestasieverklarings ingehandig word. ‘n Adjunkhoof voer ‘n onderhoud met die aansoeker en sy/haar ouers. Die aansoekvorm word dan aan die betrokke graadhoof oorhandig, wat inligting aangaande die leerder inwin, alvorens ‘n besluit gemaak word. Die betrokke vorm word deur gegee aan die finansiële kantoor waarna dit op die rekenaarstelsel gelaai word en die nuwe leerder ‘n rooster ontvang.

Jongste Nuus

Klofiekletse
26Feb2021
Prestasies
25Feb2021
Uitslae
25Feb2021

Tel: 012 347 0277

klofies@klofies.co.za

H/v Boeing- & Solomon Mahlangu Rylaan, Erasmuskloof, Pretoria 0048

Facebook-f

Designed by brandx.mobi