Klofie-klerewinkel Die Klofie-klerewinkel is gerieflik op die skoolterrein langs die Sportburo geleë en is ‘n verskaffer van Klofies se skoolklere asook sportklere.BESIGHEIDSUREMaandae tot Vrydae: 06:30 tot 14:45KONTAKBESONDERHEDEMe. Christine Slabbert012 347 1076 082 487 5756 PRYSLYS