Klofieraad
- Home
- Klofieraad
Die tradisionele leierskapstrukture bestaan ook by Hoërskool Waterkloof, maar ons uitgangspunt verskil van ander sekondêre inrigtings deur dat leierskap as aksie gesien word en nie bloot as ‘n posisie of ‘n balkie nie.
Die Klofieraad bestaan uit 25 seuns en 25 dogters wat na ‘n stemproses, waaraan medeleerders deelneem, uit graad 11-kandidate verkies word.
‘n Verteenwoordigende leerderraad bied aan twee leerders in elke klas vanaf graad 8 tot 12 geleentheid om op hierdie vlak ‘n leier van die klas te wees.
Na ‘n ondersoek is bevind dat daar ongeveer 350 leerders per graad is en slegs 75 van hulle ‘n leierskapposisie in graad 12 beklee. Daar is besluit om ‘n verdere geleentheid te skep wat leerder die geleentheid bied om lewensvaardighede te leer, naamlik by die Instituut vir Leierskap.
Kursusse word vanaf 2010 aangebied en leerders kan erekleure verdien deur bywoning van dié lesings wat deur spesialiste oor onderwerpe wat leierskapvaardighede verbeter, aangebied word.
Die doel van die instituut is om leiers te ontwikkel wat, soos Mark Twain dit sien; met edelheid van karakter, wat ‘n taal praat wat blindes kan sien en dowes kan hoor.
Hoofseun: Cilliers Diedericks
Hoofdogter: Christine Geertsema
1 | Bloemhof | Angelique |
2 | Katzke | Megan |
3 | Kotzé | Monique |
4 | Lindeque | Tuané |
5 | Zehnder | Michelle |
1 | Bekker | Luan |
2 | Boensch | JP |
3 | Denysschen | Riegardt |
4 | Dreeckmeier | Michael |
5 | Wessels | Rikus |
1 | Bloem | Roché |
2 | Bloemhof | Angelique |
3 | Bouwer | Kaylin |
4 | Buys | Denise |
5 | Carsten | Roné |
6 | Cronjé | Juanike |
7 | Cronjé | Marianke |
8 | du Plessis | Ilané |
9 | Duvenage | Clarissa |
10 | Els | Suné |
11 | Erasmus | Kristen |
12 | Geertsema | Christine |
13 | Katzke | Megan |
14 | Kent | Georgie |
15 | Koch | Brigitte |
16 | Kotzé | Monique |
17 | Lindeque | Tuané |
18 | Louw | Charlize |
19 | Millard | Anje |
20 | Short | Mionette |
21 | Smit | Lize-Marie |
22 | Steenkamp | Melissa-Ann |
23 | van Wyk | Carla |
24 | Zehnder | Anel |
25 | Zehnder | Michelle |
1 | Alberts | Heinrich |
2 | Bands | Marno |
3 | Bekker | Luan |
4 | Bester | Franco |
5 | Bierman | Johan |
6 | Boensch | J.P. |
7 | Bosman | Lourie |
8 | Boucher | James |
9 | Dalton | Tristan |
10 | Denysschen | Riegardt |
11 | Diedericks | Cilliers |
12 | Dreeckmeier | Michael |
13 | du Toit | Christiaan |
14 | Enslin | Martin |
15 | Greeff | Ruben |
16 | Greyling | Caleb |
17 | Luüs | Carel |
18 | Leo | Luïn |
19 | Maree | Luan |
20 | Pieterse | Nandus |
21 | Skhosana | Andy |
22 | Sutherland | Ruben |
23 | Sutherland | Shaun |
24 | Tromp | Ulrich |
25 | Wessels | Rikus |