Skep ‘n profiel met u e-posadres en kies ‘n wagwoord.
Aanvaar die ‘bepalings en voorwaardes’ deur op die toepaslike blokkie te klik.
Wanneer die blokkie wat vir ‘n ‘voucher code’ vra verskyn, ignoreer hierdie veld en klik op ‘Get Access’.
Klik links bo op die ‘SCHOOLS’ skakel en soek KlofieTV.
Indien daar lewendige uitsendings beskikbaar is sal dit bo-aan die bladsy verskyn. Enige ander video’s en opnames sal in verskeie kategorieë op die KlofieTV-kanaal beskikbaar wees.