PRYSE Na afloop van die dag se wedstryde word daar ‘n prys vir die beste Junior en Senioraanvallende span van die dag (span wat die meeste doele aangeteken het), enverdedigende span van die dag (span wat die minste doele afgestaan het) toegeken.Hierdie spanne sal in kennis gestel word en ontvang hulle pryse die volgende oggend om 07.30 by die netbalklubhuis.