BESOEKERSBEURSIE

Gebruik die volgende skakel om op die beursie te registreer: https://klofiebeursie.co.za/besoeker
Die leerders en ouers kan dan hulle fone gebruik om betalings via scan to pay, code to pay of deur middel van ’n debietkaart te doen.
Dis belangrik dat die leerders en ouers sou gou as moontlik registreer. Dit is baie maklik om te registreer. Indien enige probleme ondervind word, kontak Marthinus Stoop by marthinus.stoop@klofies.co.za. Die leerders en  ouers gaan vooraf geld op die beursie moet laai. Alternatiewelik kan hulle, indien hulle sukkel, die hulplyn skakel of die hulplyn op die beursie kontak.


OPSOMMEND:
• Die Klooffees is kontantloos!
• Betalings kan deur middel van die Kloof-besoekersbeursie of ‘n debietkaart/kredietkaart gedoen word.
• Spelers en besoekers moet asseblief so gou as moontlik registreer.
• Alle besprekings vir die openingsdag en Sondagaandete moet deur die besoekersbeursie geskied.
Daaglikse toegangskaartjies asook parkeerkaartjies kan ook vooraf bespreek word.