Koor Kontakpersoon: Carina TauteKontakbesonderhede: 012 347 0277 Die gemengde skoolkoor tree tydens funksies, koorfeeste en kompetisies op. Hoërskool Waterkloof se koor neem jaarliks aan die nasionale Applous-kompetisie deel en in 2020 gaan die koor ook internasionaal deelneem.