• Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak
 012 347 0277 Aanlyn Besprekings  Aanlyn Klere-Aankope 
Hoërskool WaterkloofHoërskool Waterkloof
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak

Koshuisfooie

  • Home
  • Koshuisfooie

Koshuisfooie

Ouers is verantwoordelik vir die vereffening van die totale jaarfooi, selfs indien die leerder die koshuis gedurende die jaar verlaat. Leerders wat die koshuis gedurende die jaar verlaat, se plekke word moeilik gevul en veroorsaak dus daadwerklike koste-implikasies vir die koshuis.

Betaalprosedure: Die deposito en/of kwartaallikse bedrag kan elektronies/direk in die skoolrekening oorbetaal word.

Die bankbesonderhede is soos volg:

Hoërskool Waterkloof

Rekeningnommer: 349 01444 54

ABSA Woodlands

Takkode: 630193

Verw: Leerdernommer + KH

Indien die bedrag in paaiemente betaal word, moet ‘n maandelikse debietorder vir Januarie tot Oktober voltooi word.

Koshuis 2021: R35 500 per kind

Betaalbaar soos volg:
Deposito: R2 500.00 per kind
Maandelikse debietorder in 10 paaiemente: R3 300.00 per kind per maand
(Januarie tot Oktober)
Kwartaalliks op die eerste dag van die kwartaal 1, 2 en 3:    R11 000 per kind per kwartaal

Jongste Nuus

Klofiekletse
11Dec2020
Boodskappe van die Hoof
18Sep2020
2019-Elektroniese Jaarblad
12Jun2020

Tel: 012 347 0277

klofies@klofies.co.za

H/v Boeing- & Solomon Mahlangu Rylaan, Erasmuskloof, Pretoria 0048

Facebook-f

Designed by brandx.mobi