• Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak
 012 347 0277 Aanlyn Besprekings  Aanlyn Klere-Aankope 
Hoërskool WaterkloofHoërskool Waterkloof
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak

Koshuisleiers

  • Home
  • Koshuisleiers

Koshuisleiers

  1. Leiers word jaarliks in ‘n demokratiese verkiesing deur die inwoners (Gr.8 – 11) en koshuispersoneel, verkies.
  2. Koshuisleiers is verantwoordelik vir algemene koshuisdissipline en moet die koshuishoof en ander personeel met die handhawing van dissipline bystaan.
  • Gebed voor elke ete en opening op Maandae oggende
  • Kontrole vir laatkommers
  • Eetsaalkontrole saam met personeellid aan diens
  • Studiediens in gange
  • Kontroleer opstaan, stiltetye en ligte uit.
  • Kamerinspeksie
  • Aantree by eetsaal voor etes.
  • Welstand van Gr.8 leerders en hulle aanpassing Indië koshuis roetine en tradisies.

3. Leiers is verantwoordelik vir die inspirering van ‘n positiewe gees onder die koshuisleerders. Hulle voorbeeld moet onberispelik wees en die respek afdwing by hulle mede-koshuisleerders sonder om populariteit na te streef.

4. Koshuisleiers help met die skep en handhawing van koshuis tradisies, sosiale aktiwiteite en geesbou in die koshuis.

5. Koshuisleiers dien as spreekbuis vir die leerders by die koshuisvader.

6. Leiers se volledige pligte en take word vervat in Addendum: Leiers

Jongste Nuus

Klofiekletse
05Mar2021
Prestasies
03Mar2021
Uitslae
25Feb2021

Tel: 012 347 0277

klofies@klofies.co.za

H/v Boeing- & Solomon Mahlangu Rylaan, Erasmuskloof, Pretoria 0048

Facebook-f

Designed by brandx.mobi