• Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak
 012 347 0277 Aanlyn Besprekings  Aanlyn Klere-Aankope 
Hoërskool WaterkloofHoërskool Waterkloof
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak

Koshuisterrein

  • Home
  • Koshuisterrein

Koshuisterrein

1. Niemand mag die koshuisterrein sonder toestemming verlaat nie.

2. Geen leerder sal gedurende skooltyd toegelaat word om die koshuis te besoek nie.Die koshuis sluit soggend 07:15 tot 14:00.

3. Die woonstelle en kamers van personeel is verbode gebied. Geen leerder mag in die woonstelle of kamers kuier nie.

4. Die netheid van die koshuisterrein is vir almal belangrik! Moenie:

  • Rommel strooi of papiere ens by vensters uitgooi nie,
  • Enige meubels verwyder of beskadig nie
  • Jou eie kamer/gang moet altyd netjies gehou word.
  • Hou ook die tuine en rondom die geboue skoon

5. Pas alle koshuiseiendom op asof dit jou eie is.

6. Alle eiendom wat gebreek/beskadig word moet onmiddelik aan die personeellid aan diens gerapporteer word.

7. Alle eiendom wat deur koshuisleerders gebreek/beskadig word, sal deur die betrokke persone vervang word(sien koshuisfooie). Vandalisme sal apart hanteer word.

8. Die koshuisterrein sluit die A-krieketveld in, die boonste rugbyvelde (B- en C-velde) is nie deel van die terrein nie.

9. Leerders sal slegs toegelaat word om die skool se gimnasium te gebruik.

Jongste Nuus

Klofiekletse
05Mar2021
Prestasies
03Mar2021
Uitslae
25Feb2021

Tel: 012 347 0277

klofies@klofies.co.za

H/v Boeing- & Solomon Mahlangu Rylaan, Erasmuskloof, Pretoria 0048

Facebook-f

Designed by brandx.mobi