Kultuurhemp

Die kultuurhemp word eenmalig vir alle kultuuraktiwiteite aangekoop. Dit is op die KLOFIEBEURSIE beskikbaar (www.klofiebeursie.co.za).

Alle kultuuraktiwiteite gebruik dieselfde hemp, daar word nie aparte hemde vir elke aktiwiteit aangekoop nie.