• Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak
 012 347 0277 Aanlyn Besprekings  Aanlyn Klere-Aankope 
Hoërskool WaterkloofHoërskool Waterkloof
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak

MS-Lisensie

  • Home
  • MS-Lisensie

MS-lisensie

Leerders het by Klofies ook ‘n KLOFIE e-posadres en toegang tot die ‘wolk’. Baie weet dit nie of gebruik dit nie. 

Hoe om met jou Klofie e-pos toegang tot die ‘wolk’ te kry:

STAPPE:

  • Gebruik jou Internetsoekenjin (Chrome/Firefox/Internet Explorer) om na www.office.com toe te gaan.
  • Klik op ‘teken in’ en voer jou @klofies.co.za e-posadres in. (As jy nie weet wat dit is nie, is dit jou naam.van@klofies.co.za).
  • Kies ’Volgende’ en tik jou wagwoord vir jou Klofies e-posadres in. (As jy nie seker is wat jou wagwoord is nie, kan jy jou selfoonnommer gebruik om dit te herstel).
  • Sodra jy ingeteken is, klik op ‘OneDrive’ en sodra dit oopmaak, kies ‘Upload’ en dan ‘Files’.
  • Nou kan jy gerus take, voorleggings, prentjies, dokumente of video’s opstuur in die ‘wolk’ in en dit nooit weer verloor nie. (Let daarop dat daar monitering vir bv. pornografie en ongemagtigde materiaal is en wees betyds gewaarsku! Hierdie stoorspasie val onder Microsoft se Internasionale Skoolooreenkoms en jy is verantwoordelik vir alle en enige materiaal wat jy in die wolk stoor. Oortreding van gedragskodes word deur oplegging van boetes in Dollers en internasionale vervolging gerugsteun. Gewone, alledaagse skoolwerk ens. is egter 100% veilig).
  • Stoor gerus soveel data in die ‘wolk’ as wat jy nodig het – jy het 5TB of 5000GB se stoorspasie.
  • Onthou om, sodra jy klaar is, uit te teken.

Jy kan die telefoniese hulplyn weeksdae tot 16:00 skakel by 010 060 9563. Tydens skoolure kan jy ook in K39 hulp kry.

WELKOM IN DIE KLOFIE-KUBERRUIM!

Jongste Nuus

Klofiekletse
05Mar2021
Prestasies
03Mar2021
Uitslae
25Feb2021

Tel: 012 347 0277

klofies@klofies.co.za

H/v Boeing- & Solomon Mahlangu Rylaan, Erasmuskloof, Pretoria 0048

Facebook-f

Designed by brandx.mobi