• Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak
 012 347 0277 Aanlyn Besprekings  Aanlyn Klere-Aankope 
Hoërskool WaterkloofHoërskool Waterkloof
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak

NUWE LEERDERS 2021 – INLIGTING

  • Home
  • NUWE LEERDERS 2021 – INLIGTING

NUWE LEERDERS 2021 – INLIGTING

Beste voornemende Klofie-ouer

Baie geluk met u keuse om u kind deel te laat word van Klofieland – dit is ‘n uitnemende keuse!  Ons glo dat u kind gou tuis sal voel, want vir ons is elke leerder spesiaal.  Uitnemendheid beteken vir ons dat elke leerder, nié net die toppressteerders nie, tot sy/haar volle potensiaal moet ontwikkel.

Wanneer jou kind deel van die Klofie-gemeenskap word, wag daar onbeperkte geleenthede op hom/haar. Met toewyding en harde werk, kan elke Klofie hom/haar vir die beroepslewe bekwaam, lewenskennis verbreed en terselfdertyd deel hê aan die opwinding van tienerwees. ‘n Betrokke Klofie is ‘n gelukkige Klofie!

Bestudeer asseblief die onderstaande inligting. Vir enige verdere inligting kan u die res van ons webwerf (www.klofies.co.za) besoek.

ALGEMENE INLIGTING

EERSTE DAG

12 Februarie 2021

KLEREDRAG

IT EN HANDBOEKE

Jongste Nuus

Klofiekletse
11Dec2020
Boodskappe van die Hoof
18Sep2020
2019-Elektroniese Jaarblad
12Jun2020

Tel: 012 347 0277

klofies@klofies.co.za

H/v Boeing- & Solomon Mahlangu Rylaan, Erasmuskloof, Pretoria 0048

Facebook-f

Designed by brandx.mobi