• Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak
 012 347 0277 Aanlyn Besprekings  Aanlyn Klere-Aankope 
Hoërskool WaterkloofHoërskool Waterkloof
  • Tuis
  • Ons Skool
    • Beheerliggaam
    • Bestuur
    • Bemarking
    • KlofieTV
    • Personeel
    • Klofieraad
    • Jaarprogram
    • Druppels (Graad 8)
    • Klofietrots
    • Tegnologie
    • Prospektus
    • Etos
    • Geskiedenis
    • Reglement
    • Waardes
    • Vakante Poste
  • WaterkloofAlumni
  • Kontak

Siekte

  • Home
  • Siekte

Siekte

  1. Wanneer ‘n leerder in skooltyd siek word, moet die leerder eers gaan aanmeld by die mediese personeel in die sportburo op die skoolgronde.
  2. Geen siek leerder mag sonder die nodige toestemming in die kamer bly/gaan lê nie.
  3. Ouers kan met die koshuishoof skakel wat die siekte en behandeling van hulle kinders betref insluitend dokters afsprake ens.
  4. Alle ouers moet die mediese- en magtigingsvorm aan die begin van elke skooljaar voltooi wat die koshuispersoneel toestemming gee om koshuisleerders in ‘n noodgeval na die naaste ongevalle (Kloof hospitaal) toe te neem.
  5. Geen kostes sal deur die skool gedra word nie.
  6. Ouers is verantwoordelik vir die reël van dokters afsprake. Afsprake moet sover moontlik in skoolure gereël word, sodat die skool se drywers die leerders kan vervoer.

Jongste Nuus

Klofiekletse
05Mar2021
Prestasies
03Mar2021
Uitslae
25Feb2021

Tel: 012 347 0277

klofies@klofies.co.za

H/v Boeing- & Solomon Mahlangu Rylaan, Erasmuskloof, Pretoria 0048

Facebook-f

Designed by brandx.mobi