Skryf

Kontakpersoon: Janet Fouché
Kontakbesonderhede: 012 347 0277

Hoërskool Waterkloof neem jaarliks deel aan die POORT skryfkompetisie (onder beskerming van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns), die skryfkompetisie van die BLOEMFONTEINSE SKRYWERSKRING, die Vitae-kompetisie van die JUNIOR STADSRAAD VAN PRETORIA, die Afrikaanse Ekspo se skryfafdeling (FAK) asook ander kompetisies wat van tyd tot tyd deur ATKV-takke aangebied word.

Leerders kan ook vir die skoolredaksie skryf.