SPOG Produksie

Spog is ‘n jaarlikse instelling waar die top graad 12-dramaleerders meeding vir die top drie items van die jaar. Vyftien items bestaande uit musiekteater, monoloë, dramatiese dialoë en komedies spook dit uit vir die eerste drie plekke wat beslis sorg vir ‘n aand van baie pret en vermaak.

Spog is jaarliks die hoogtepunt op die dramakalender.