Alle leerders studeer in die eetsaal. Matrieks studeer in hul kamers.
Indien ‘n leerder aan die akademiese kriteria voldoen mag hy/sy in hul kamer studeer. (Gr.9 – 80%, Gr.10 – 75%, Gr.11 – 70%)
Leerders mag nie met mekaar praat nie.
Leerders sit op geallokeerde plekke
Leerders mag nie eet of drink nie
Leerders mag nie rondloop nie
Meubels mag nie geskuif word nie
Telefoonoproepe mag slegs in noodgevalle gemaak en ontvang word.
Die gebruik van rekenaars/ enige elektroniese apparaat mag slegs gebeur met die personeellid aan diens se toestemming.
2. Studietye is soos volg:
Leerders beweeg 18:20 na kamers of studielokale vir studie. Almal moet gereed en op hulle plekke wees teen 18:30. Eksamen studietye sal vooraf deurgegee word aan al die leerders.