Toneel
WAT DOEN ONS BY DIE TONEEL?
Leerders kry jaarliks die geleentheid om ‘n oudisie af te lê en deel te neem aan die skooltoneel waarmee hulle voor en agter die skerms die skool by verskeie kompetisies verteenwoordig.
DOELWITTE VIR DIE VOLGENDE DRIE JAAR
Ons wil in die volgende drie jaar tonele wat deur kinders geskryf is en waarvan hulle die regie self waarneem, op die been bring om meer diepte te skep en meer geleenthede vir leerders op die verhoog te gee.
KOMPETISIEDEELNAME
- Pronk podium: Eldo Toneelfees
- Kyknet: Nasionale toneelkompetisie
- FAK: Allegretto toneelkompetisie
- ATKV: Tienertoneel
OEFENTYE
Tweede en derde kwartaal. Dit sal gekommunikeer word.
SPESIALE VEREISTES INDIEN VAN TOEPASSING
Geen spesiale vereistes nodig nie. Kom net vir ‘n oudisie. Enige iemand is welkom!
ADDISIONELE KOSTES
Geen addisionele kostes betrokke nie.
KONTAKBESONDERHEDE
Carla van Staden
carla.vanstaden@klofies.co.za
Retha Kearns
retha.kearns@klofies.co.za